Successfully reported
+78

Wiida Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiida Farm, Off the N12, 22 km from Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wiida Gasteplaas bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir tot 18 mense en is 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown geleë. Ideaal vir 'n oornagplek tussen Pretoria, en of Johannesburg en Kaapstad.

Hierdie modern gemeubileerde plaashuis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 2 storte deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die derde kamer is ingerig met 'n stapelbed.

Die kombuis is gerieflikheidshalwe toegerus en bevat 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is.

Die plaashuis maak oop op 'n groot stoep wat oor die tuin en plaas uitkyk, wat genoeg spasie bied vir kinders om te speel en braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik. Braaipakke, sowel as vuurmaakhout, is op versoek beskikbaar.

Die plaas bied stap- en bergfietsroetes, asook plaasdam om in die somer af te koel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sharlene K
Saam met lewensmaat
5.0
3rd visit and will stay again. Everything good as expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jan B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent rustic farm. Friendly and accommodating in a peaceful location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Alec B
Saam met lewensmaat
5.0
Great overnight stay out of town. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die plek onthou. Baie netjies en skoon. Rustige omgewing - regte plaas atmosfeer! Keurig gemeubileer. Kombuis het alles wat nodig is vir selfdoen....
Sien meer
Jul 2025
Marna B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en na waarde. Was die 3de keer dat ons daar oorslaap, en soos gewoonlik was alles na wense. Gasheer het ons vriendelik ontvang en alle g...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wiida Farm, Off the N12, 22 km from Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wiida Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiida Farm, Off the N12, 22 km from Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bda105938eec8b42421c83612e1fb6b3578f1126928e3c80f4ddc07d8ab6a8ea5d7a403e323e9b52e22a24eae3081d4f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 Wiida Farm Off the N12 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.556229006402 24.242867345926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang