Wild and Water
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Portion Number 6 Farm Kaallaagte, Pretoria, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild and Water is in die bosveld, naby die Dinokeng-wildreservaat, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek of om die stad se gewoel te ontsnap.
Die verblyf bestaan uit 4 eenhede: die Cheetah Chalet, Lion Cottage, Rhino House en Buffalo Cottage. Elke kamer bied gemaklike beddens, en die badkamers is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die eenhede is oopplan en sluit 'n toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel in.
Bykomende geriewe sluit in 'n pragtige uitsig oor die dam en veilige parkering. Gaste kan ook die braaigeriewe en die buitesitarea op die perseel geniet.
Aktiwiteite en besienswaardighede op die perseel sluit in begeleide staptogte, voëlkyk, wildbesigtigings, wildritte en die Groot 5.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R734, Portion Number 6 Farm Kaallaagte, Pretoria, Gauteng
- Gaste dink Wild and Water het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Portion Number 6 Farm Kaallaagte, Pretoria, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang