Wild Eden Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hajo Brauer Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wild Eden Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel en kothuis wat op 'n residensiële eiendom geleë is waar die eienaars woon. Die woonstel word omring deur 'n pragtige tuin vol blomme en 'n verskeidenheid vrugtebome, waar mens die geur van kruie en die verre geluid van die see in die agtergrond kan geniet. Die eiendom is in Swakopmund geleë, 170 m vanaf die strand.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede. Die woonstel is ingerig met 2 enkelbeddens en die kothuis het 'n dubbelbed.
Gaste het toegang tot Netflix en gratis WiFi.
Die ligging bied toegang tot winkelsentrums, 'n gimnasium, 'n pizzeria, 'n vulstasie en 'n Mediclinic.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Hajo Brauer Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Wild Eden Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hajo Brauer Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang