Successfully reported
+35

Wild Fig Accommodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaffray Farm, Portion 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wild Fig Accommodation is 'n bekoorlike kothuis net buite Tzaneen langs die R71. Hierdie tradisionele gebou is gerieflik toegerus en bied 'n ruim gevoel om gaste tuis te laat voel.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is perfek vir 'n paartjie of individu. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Dit lei na 'n privaat tuinarea met sitplek buite en beskik oor 'n lieflike eetarea. Hierdie eiendom is op pad na die Krugerwildtuin, waar gaste wildritte kan ervaar teen 'n ekstra koste per persoon. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Riana M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker, sal beslis weer daar oornag! Lekker gebly!. Perfekte oornag stop gewees op pad na Krugerpark. Baie ruim, mooi, smaakvolle en goed toeg...
Sien meer
Sep 2025
Tshepiso K
Saam met lewensmaat
5.0
It was awesome and I would definitely go back. The stay was marvellous and the place was neat and wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Melani B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, jy het alles wat jy nodig het. Ons het lekker gebly!
Mrt 2025
Paul N
5.0
Vriendelik en gasvry ontvang, baie sentraal en toeganklik in die omgewing. Skoon, gerieflik, privaat.
Mrt 2024
Petronella E
Saam met lewensmaat
4.6
Kan verbeter op die sekuriteit. Baie lekker en rondawel pragtig ingerig en skoon. Hekke werk nie, so sekuriteit is nie daar nie.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jaffray Farm, Portion 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Wild Fig Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaffray Farm, Portion 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d28da6b0c013e3939213ade170a64d5cd84360432c06d4dd571b3d55ac954a4b27aea16f26d60bfcf5022ccc80c3a5e396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Jaffray Farm, Portion 35 R71 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.831092653036 30.341390640865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang