Wild Fig Accommodation
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaffray Farm, Portion 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Fig Accommodation is 'n bekoorlike kothuis net buite Tzaneen langs die R71. Hierdie tradisionele gebou is gerieflik ingerig en ruim wat gaste gou tuis sal laat voel.
Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is perfek vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dit lei na die privaat tuin-area met sitplek en 'n lieflike eetarea. Hierdie eiendom is op pad na die Kruger Nasionale Park waar gaste wildritte teen 'n ekstra koste kan geniet. Veilige parkeeplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jaffray Farm, Portion 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Wild Fig Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaffray Farm, Portion 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang