Successfully reported

Wild Fig Farm

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tracey S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lovely overnight stay. Great overnight stay with a nearby restaurant or you can braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie stil en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Perfek! Ons het oornagverblyf benodig vir 'n troue in Witrivier. Renate het uit haar pad gegaan om ons vroeëre inklok-tyd te akkommodeer. Behalwe dat ons die swembad met 'n skouspelagtige uitsig kon benut, was daar ook 'n gemeenskaplike kombuis wat besonder goed toegerus was. Geleë in 'n lieflike reservaat (ry net versigtig met lae voertuie). Dit was vir ons behoeftes die perfekte oornagplek en 'n heerlike ontdekking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Tranquil. The setting inside a wildlife conservation was a very nice bonus. It is quiet and remote and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Gesin met tieners
3.4
Sep 2024

Kort en kragtig. Geen warm water gehad nie. Komberse het na urine geruik.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Karabo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Enjoyed. My family really enjoyed and had fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Well enjoyed. Please ensure a TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Ideaal vir oornag. Rustige, oornag fasiliteit. Mooi vistas. Lekker eetplek naby.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Wow. Geleë binne 'n estate ± 900m grondpad waar 'n voertuig met hoër grondvryhoogte beter sal wees (die eienaar het wel ook 'n Bantam en 'n Mazda CX5). Eienaar is baie vriendelik en gasvry - hulle het ook vir ons die beurtkrag schedule gestuur en wou selfs vir ons lampe gee vir die nag. Ek sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Very happy stay. We had a great stay at Wild Fig Farm. Renata, the host, was so accommodating and we had access to pool and braai facilities. Lovely garden with passing estate wildlife and birds. Lovely rooms with comfortable beds and nice big bathrooms. My only criticism was that there could be a few extra chairs, especially to chill on outside. Fabulous otherwise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Philip & Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Fig Farm, Wild Fig Country Estate, Vergenoeg Road, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c8f14adebb8a4be7304a1f8c3552b31097a947c093282127598bfd74a8a18b905e6b13412ef985ae7566b49df9d545fce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Wild Fig Farm, Wild Fig Country Estate Vergenoeg Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.365629 31.020777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang