Successfully reported

Wild Forest Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ronel S
1 nag
5.0
Okt 2025

Rus en vrede. Heerlik gewees, die rustigheid is salwend, net jammer dit het gereën, sou graag meer op die stoep wou sit en na die kabbelende water luister. Alles en meer wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful, comfortable and affordable. We had a wonderful stay at this lovely accommodation. The room was clean, cozy, and well-maintained, with all the necessary amenities. Dan was friendly and attentive, making us feel welcomed throughout our visit. The location was perfect, close to local attractions and easy to access. Overall, a fantastic experience that I would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties, heerlik, rustig. Ons het heerlik gebly, dit was so rustig en die eienaars is so vriendelik gewees! Die huisie was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Goeie waarde vir geld, goed toegerus. Baie goeie waarde vir geld in vergelyking met ander eenhede in die gebied. Eienaar baie hulpvaardig. Kombuis baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesti V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Versteekte skat van 'n huisie. Lieflike kothuis in 'n pragtige deel net buite Graskop. Baie goeie waarde vir 'n gesin van 4. Heel moontlik die beste verblyf in Graskop! Perfekte stop na Kruger op pad lughawe toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon, netjies, goeie diens. Goeie en bekostigbare verblyf in die area om al die besienswaardighede te besoek. Netjies, ruim en skoon vir 'n gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie mooi omgewing en alles netjies en skoon. Ons is baie vriendelik en gasvry verwelkom en het onmiddellik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Vriendelike diens, rustige atmosfeer, veilige verblyf. Ons het 'n heerlike tyd gehad by Wild Forest Inn. Die plek is veilig, baie netjies en rustig. Ons is vriendelik en professioneel ontvang, en alles was goed georganiseer. Dit is beslis 'n plek waar ons weer sal wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Die host is fantasties. Alles was perfek. Het 'n lekker tyd gehad daarso en dit is naby geleë aan meeste van die toeriste plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bonnet, R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbUApjGLthrLm3l6Yew4zYnnLIRA8tyiaBudpTzYASPflpkpsy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 The Bonnet, R532 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.930497818187 30.809129476547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang