Successfully reported

Wild Horses Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Pauline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Die verblyf, gasvryheid en cuisine was uitmuntend! Ons sal Wild Horses sterk aanbeveel vir spesiale geleenthede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2021

Pragtige plek met baie potensiaal, maar nie waarde vir geld nie. Kamer het 'n mooi uitsig. Geen kamerjas of slippers. Stort baie klein. Nespressomasjien, maar nie oorspronklike Nespresso-pods. TV het nie gewerk nie, iemand moes kom uitsort. Geen kaarte vir staproetes. Kyk op Google maps is hulle oplossing. Etes mooi voorgesit met vreeslik baie blomme, maar porsies klein (boetiekhotelstyl). Geen opsies, jy vat wat jy kry. 20 km-grondpad redelik sleg en kan 'n probleem wees vir klein of lae motor as dit baie reën.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Trish Or John
Wild Horses Lodge
Thank you for your feedback. All graded establishments have been instructed to remove all gowns & slippers from rooms due to Covid 19 regulations. We are not able to get Nespresso pods delivered to the lodge due to our remote location.. We supply the pods we can get that are compatible. Maybe this was why the machine stopped working during your stay. Your TV was repaired as soon as you notified us. It was working before your arrival. Maps for hiking are available from Jon. He gives the directions for all hikes . The chef takes pride in making her food look as beautiful as it tastes . Portions have been devised according to the general request for portion sizes. .You were welcome to ask for more if it wasn't enough. The road condition is out of our control & this is why we make you aware of this before your arrival.

Toekie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Dit was wonderlik! Die vriendelikste mense en 'n chef duisend! Fantasties! Ons sal vir seker weer daarheen gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Asemrowend! Pragtige uitisg! Aandete was so 'n bederf, knap gedaan sjef! Jammer oor die klein stortdeur/ingang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Fantastiese uitsig. Plek was baie netjies en asemrowende uitsig. Ek sal Wild Horses Lodge enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trish Or John
Wild Horses Lodge
Thank you, we hope to welcome you again soon.

Margeret M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Wild Horses is die juweel van die Vrystaat. Die lodge is pragtig, die personeel vriendelik, en die kos was verruklik gewees. Die lodge gee 'n ongelooflik romantiese gevoel, en is die heerlikste plek om te gaan kuier saam met jou lewensmaat. Die personeel laat jou spesiaal voel en die intieme atmosfeer in die lodge is onbeskryflik, en die uitsig oor die dam in prysloos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trish Or John
Wild Horses Lodge
We are so happy that you enjoyed your stay with us. So looking forward to seeing you again.

Charl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2017

It was the best holiday we've had in SA. Wild Horses exceeded our expectations in terms of hospitality, service delivery, tranquility and more. We will definitely go back and recommend it to anyone wanting a 5-star break away

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2017

Pragtige gebou met 'n asemrowende uitsig oor die dam, maar die Zebra kamer is 'n bietjie klein vir my. Pragtige gebou en ligging. Die personeel is vriendelik behulpsaam en bekwaam. Die stukkie grondpad na die gebou is toepaslik en skakel vir my in met die bietjie afgesonderdheid. Die etes aan ons voorgesit was besonders. Ek het net die Zebra kamer beknop ervaar. Die bad en stort is ook 'n bietjie "ingedruk". Ek sal nie weer daar kuier nie, want ek weet nie of die ander kamers groter is nie en ek het ook nie gekyk hoe daardie kamers se uitsig is nie. Ek het ook my eerlike terugvoer aan die eienaar gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Petrus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2017

Rustig en romanties - 'n kans om jou botteltjie vol te maak. Wild Horses Lodge is 'n pragtige, intieme plek wat saam smelt in die beeldskone natuur rondom die lodge. Die 4 kamers van die lodge is net bietjie naby aan mekaar maar daar is baie geleenthede om rustige te verkeer rondom die lodge en staproetes.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trish Or John
Wild Horses Lodge
Geagte Mnr. Theron, Dit was wonderlik om julle by die Lodge te kon verwelkom. Ek is bly julle het dit so geniet, soos geadverteer word is dit 'n gebou met 4 kamers maar soos enige gastehuis. Ek sien tog meneer het net 3 sterre gegee vir diens, asseblief laat weet ons waar ons kan verbeter. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms, volgende keer 'n vroegtydige bespreking vir die Honeymoon suite wat meer spasie het. Lieflike week vorentoe. Groete Janine

Juanita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Dit was die beste tyd in my lewe! Dit was die wonderlikste drie dae, die diens, die kos, omgewing, mense - alles was uit die boeke uit! Ek gaan beslis weer terug soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trish Or John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Amanzi Amakhulu Estate, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7abf89ac468ea021f7933e41930ca263262f34b80234513f746284a231bb6b19c14d140387b5c598d6656d8b3a1eb2ec495a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R712 Amanzi Amakhulu Estate 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.499131730134 28.990902900696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang