Wild Hunter's Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montevue Nature Farm, Ouberg Road, Montagu, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Wild Hunter's Cabin, geleë langs die Wes-Klein Karoo-berge en -valleie op die Montevue Natuurplaas in Montagu, is ideaal vir enigiemand wat 'n blaaskans van die stadslewe nodig het.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n kinderbed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kothuis beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, yskassie en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4, sowel as 'n binnenshuise braai-area.
Buite kan gaste die uitsigte vanaf die gemeubileerde dek geniet en blywende herinneringe rondom die boma skep. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat wil verken, is die Kaalbasdam binne loopafstand, en gaste kan die uitgebreide ongerepte natuurroetes rondom die omgewing ontdek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Dorita Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Montevue Nature Farm, Ouberg Road, Montagu, 6850, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montevue Nature Farm, Ouberg Road, Montagu, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang