Wild Olive Country Retreat
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: off the R53, Koppjeskraal, Eldorado Farm, Parys, 1292, Noordwes
-
Vanaf
R7 200R4 800 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Wild Olive Country Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n afgeleë huis aan die voorheuwels van 'n wilde olyfwoud. Dit is sowat 17 km buite Parys, 24 km vanaf die Vredefortkoepel en 90 minute vanaf Sandton. Die huis bied pragtige uitsigte van die Vaalriviervallei met skouspelagtige sonsondergange.
Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek vir 12 gaste. Dit beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, ingeboude kaste, 1 rusbank en dit maak oop op 'n privaat balkon met meubels. 'n Bababed is beskikbaar vir baba's. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kamer het 1 rusbank, 'n hangkas, spieëltafel en 'n deur na die tuin. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamer het hangkaste en 'n spieëltafel. Die vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n gedeelde badkamer. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n rusbank en toegang tot 'n gedeelde badkamer.
Die huis het 'n privaat, omheinde tuin, 'n swembad, trampolien, swaai, 3 braai-areas, 'n boma, binnebraai, sondek, 'n groot stoep met gemaklike buitemeubels en veilige parkeerplek. Die huis is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of vriende.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ross Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- off the R53, Koppjeskraal, Eldorado Farm, Parys, 1292, Noordwes
- Gaste dink Wild Olive Country Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: off the R53, Koppjeskraal, Eldorado Farm, Parys, 1292, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang