Wild Olive Executive Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Waterfall Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Wild Olive Executive Suite is in die rustige, lowerryke buurt, Craighall, 'n voorstad van Johannesburg, geleë. Die sentrale sakegebied, Sandton, is net 2,8 km ver en die Gautrein-stasie net 4 km.
Dié suite het 'n ruim slaapkamer en leefarea, 'n kombuisie, eetarea en 'n werkstasie. Die eenheid bied slaapplek aan tot 3 gaste en bied gemaklike sitplek. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank vir 'n ekstra gas.
Die slaapkamer en leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die eenheid het gratis WiFi. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Ekstra geriewe sluit 'n japon en toiletware in en die eenheid word skoongemaak. Bykomende maaltye en 'n wasgoeddiens kan op aanvraag gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dorne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 32 Waterfall Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Wild Olive Executive Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Waterfall Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang