Wild Olive Luxury Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kloof Street, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Olive Luxury Accommodation bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Hutten Heights, Newcastle, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 9 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer sluit ook bykomende geriewe in soos haardroërs, slim-TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, kombuisies en gratis WiFi.
Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is staptoere, restaurante en staproetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Hutten Heights verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Musa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 1 Kloof Street, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wild Olive Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kloof Street, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang