Successfully reported
+87

Wild Rose Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Bodrum Close, Noordhoek, Cape Town, 7985, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wild Rose Country Lodge lê tussen die skouspelagtige berggebied van Noordhoek, 30 minute vanaf Kaapstad. Die natuurskoon en die kus van die Atlantiese Oseaan maak dit die ideale wegbreekplek vir diegene wat 'n kuswegbreek soek.

Die grasdak-lodge bied verblyf in 'n keuse van 7 stylvol versierde en suite-slaapkamers, elk met see- of berguitsigte.

'n Ruim leefarea, met 'n oop houtkaggel en bekoorlike ontbytkamer, dra by tot die atmosfeer van die lodge. Gaste kan see-uitsigte vanaf die swembad of die dek geniet, of perdry langs die manjifieke Noordhoek-strand, diepsee-hengel, duik en gholf in die area geniet. Klein persoonlike konferensies kan op versoek voorsien word en veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 4 Bodrum Close, Noordhoek, Cape Town, 7985, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Rose Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Bodrum Close, Noordhoek, Cape Town, 7985, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPRIOjPM8IBT6ZGUfnhOo8LnQ6FSbKxOwgRBQIvtmBQJUyd9cjQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 4 Bodrum Close Noordhoek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.110392165201 18.383345603943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang