Successfully reported
+65

Wild Tree Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Walsh Road, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wild Tree Lodge bied gerieflike B&B en selfsorgverblyf in die hartjie van Benoni. Die lodge is 'n ideale opsie vir sakelui en vakansiegangers wat 'n harmonieuse mengsel van Afrika-bekoring en moderne gerief soek.

Verblyf bestaan uit verskeie kamers, suites en 'n selfsorgkothuis. Elke opsie beskik oor 'n en suite-badkamer, privaat ingang en gemaklike beddens. Die eenhede sluit lugversorging, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en ander geriefsgeriewe in. Sommige kamers en suites het óf 'n privaat patio óf balkon.

Wild Tree Lodge bied gaste 'n swembad en gratis veilige parkeerplek. Die lodge het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Die eiendom is gerieflik geleë net 'n entjie se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Gautreinstasie, wat vinnige verbindings na Pretoria, Johannesburg en Sandton bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Walsh Road, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Wild Tree Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Walsh Road, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f39ceb148f38f0dd0368fb13f104febe3ed6686e489acbdfe29803991e82d2792a0abcda77e3c5dbeb106fe1adcddd514da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 7 Walsh Road Kilfenora 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.187900668848 28.291230365607
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang