Successfully reported
+21

Wild Waves

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breamhill Drive, Wild Waves Complex, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Wild Waves is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok in Blythedale, sowat 400 m vanaf die Blouvlag-swemstrand in Blythedale met haainette en lewensredders aan diens. Hierdie strand is ideaal vir branderplankry en visvang.

Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 smaakvolle en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kindermatras en 'n eksta dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en beskik oor 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf lei na 'n lieflike grasperk en gaste kan die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die perseel geniet.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die King Shaka- en Luthuli-museums in, en ook Tinley Manor wat 'n strandmeer het en ideaal is vir kinders om te swem. Blythedale is net 15 minute se ry van Tinley Manor. Blythedale is ook net 15 minute se ry vanaf Ballito. Zinkwazi Beach wat haainette het is 'n pragtige plek met die Lagoon Lodge wat heerlike kos en watersport bied. 'n Veerboot vaar 500 m oor die strandmeer. Gholf-entoesiaste sal Prince's Grant-gholfbaan geniet en Grumpy's Beach Bar wat net 7 km verder is, bedien heerlike seekos.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

5

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Celest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Breamhill Drive, Wild Waves Complex, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wild Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breamhill Drive, Wild Waves Complex, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93e30da09b2d5e4c183cdbb5c2a43ab798ffb711b9689f97f1529eaae3829b1d24510287ab86a24f4d296c2b5a3479d08da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Breamhill Drive Wild Waves Complex 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.370712864377 31.348022818565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang