Successfully reported
+43

Wildekrans Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houw Hoek Village, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 890 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Verblyf met ontbyt en aandete is beskikbaar asook 'n selfsorg-opsie. Vir diegene wat op besigheid reis, het alle kamers M-Net en WiFi. Die opstal het drie dubbelkamers insluitend 'n suite. 'n Aparte kothuis langs die opstal is perfek vir gesinne of reisigers wat kombuisgeriewe wil hê.

Die tuine is perfek vir sagte somertroues.

Wildekrans Country House, gebrand deur die jare, straal 'n atmosfeer van gemaklike, plattelandse sjarme uit.

Net een uur van Kaapstad is dit 'n ideale naweekwegbreek, of verlenging tot 'n Moederstad-besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Houw Hoek Village, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildekrans Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houw Hoek Village, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080202a36551c951f8aee18ad030f710fc980eb493dd865c09c10260986098471a6b761ea412aa8a4dff80395d34d03bb309?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 890 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Houw Hoek Village Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.203461717683 19.147753715515
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang