Successfully reported
+37

Wildeman Stories Wildsplaas

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R33, Wildeman Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R13 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Wildeman Stories Wildsplaas bied gaste 'n ontspannende plaasverblyf sowat 35 km vanaf Vaalwater.

Die verblyf bestaan uit 2 losstaande chalets wat as 'n geheel bespreek word. Chalet 1 is toegerus met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Chalet 1 beskik ook oor 'n volledig toegeruste kombuis. Chalet 2 beskik oor 2 slaapkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Albei slaapkamers in Chalet 2 beskik oor en suite-badkamers, een met 'n stort, toilet en wasbak en die ander kamer het 'n bad, toilet en wasbak. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis in Chalet 1 is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die ruim huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Gaste kan ontspan in die lapa wat oor die swembad uitkyk ('n net is beskikbaar) en van die braaigeriewe gebruik maak. Hout word voorsien vir die eerste nag, en gaste moet asseblief hul eie saambring vir die res van hul verblyf.

Die plaas bied verskeie doendinge wat wissel van fietsry, stap, en gaste kan kameelperde, gemsbokke, rooibokke, koedoes, blouwildebeeste en Livingstone-elande besigtig.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Grondpad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lizette R
Gesin met tieners
5.0
'n Warm stukkie paradys in die hartjie van die Waterberge. Wat 'n heerlike langnaweek by Wildeman Stories Wildsplaas! Die plaas, huis, geriewe, stapro...
Sien meer
Jun 2025
Ruan P
5.0
Cosy, netjies. Dit was fantasties. Hulle was baie behulpsaam. Plek is netjies en diens uitstaande.
Jun 2025
Carien D
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir jou siel. Mens beleef God se grootheid daar. Fantasties, alles wat jy nodig het is daar. Die stilte is wonderlik. Pragtige diere gesien. Heerl...
Sien meer
Feb 2025
Brendon L
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie wag om weer te kom kuier nie! Hemel op aarde! Ons het ons kuier ontsettend geniet! Weg van almal en alles en die gejaag van die stad. Die woon...
Sien meer
Des 2024
Chrislie P
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige omgewing, rustigheid, gasvryheid. Ons het 'n heerlike tyd gehad! Dit was ons derde besoek aan Wildeman Stories en nie ons laaste nie. Die akk...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R33, Wildeman Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Wildeman Stories Wildsplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 13 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 13 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R33, Wildeman Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f76c7e241467ee0d6a6e4b9ecbdd1da27f827e0965965ad65134a93fd4882f4ed2766b6c09f7896a5a720d408160897b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 000 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 Off the R33 Wildeman Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.136054457788 27.924724614355
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang