Wilderness @ Ocean View
Beskrywing
Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie en bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ekstra geriewe sluit 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde braai-area en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie, maar gaste is welkom om die aangewese buite-areas te gebruik.
Die eiendom waardeer rus en vrede. Partytjies of groot byeenkomste word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word slegs met vooraf goedkeuring toegelaat.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of verlies tydens hul verblyf. Herstel- of vervangingskoste kan van toepassing wees.
Water moet spaarsamig gebruik word, aangesien die eiendom in 'n waterskaars gebied geleë is.
Ekstra swart vullissakke is in die kombuiskas beskikbaar. Vol sakke moet buite die kombuisdeur geplaas word. Munisipale afval word elke Dinsdag omstreeks 07:00 versamel, en die gasheer sal verseker dat die sakke uitgesit word.
Die swembad en gedeelde areas moet verantwoordelik geniet word. Kinders moet altyd onder toesig wees.
Volwassenes is ten volle verantwoordelik vir die toesig oor kinders in die swembad.
Stiltye is van 22:00 tot 08:00. Oormatige geraas kan lei tot kansellasie sonder terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die hoofhuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV, asook 'n dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gedeelde braai-area en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie, maar gaste is welkom om die aangewese buite-areas te gebruik.
Die eiendom waardeer rus en vrede. Partytjies of groot byeenkomste word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word slegs met vooraf goedkeuring toegelaat.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of verlies tydens hul verblyf. Herstel- of vervangingskoste kan van toepassing wees.
Water moet spaarsamig gebruik word, aangesien die eiendom in 'n waterskaars gebied geleë is.
Ekstra swart vullissakke is in die kombuiskas beskikbaar. Vol sakke moet buite die kombuisdeur geplaas word. Munisipale afval word elke Dinsdag omstreeks 07:00 versamel, en die gasheer sal verseker dat die sakke uitgesit word.
Die swembad en gedeelde areas moet verantwoordelik geniet word. Kinders moet altyd onder toesig wees.
Volwassenes is ten volle verantwoordelik vir die toesig oor kinders in die swembad.
Stiltye is van 22:00 tot 08:00. Oormatige geraas kan lei tot kansellasie sonder terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2122 Constantia Drive, Constantia Kloof, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang