Wilderness @ Ocean View
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2122 Constantia Drive, Constantia Kloof, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wilderness @ Ocean View bied lieflike selfsorg- en oornagvakansieverblyf in die hartjie van Constantia Kloof, Wildernis. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n naweekwegbreek of 'n mid-week wegbreek vir diegene wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Hierdie eiendom bied die opsie van óf die hoofhuis wat 6 gaste kan akkommodeer óf 'n aangehegte woonstel met 'n kapasiteit van 2 gaste. Die hoofhuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, terwyl die woonstel 'n oopplan-ontwerp met 'n en suite-badkamer het. Die hoofhuis is ingerig met onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is ook in die leefarea beskikbaar. Die woonstel het 'n dubbelbed en al die badkamers het 'n stort.
In die hoofhuis beskik die oopplan-leefarea oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die woonstel het 'n koffiestasie.
Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi in albei eenhede beskikbaar. Gaste het volle toegang tot 'n gedeelde braai-area en 'n uitnodigende plonspoel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Trude Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2122 Constantia Drive, Constantia Kloof, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Wilderness @ Ocean View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2122 Constantia Drive, Constantia Kloof, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang