Successfully reported

Wilderness Beach Views

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Annelize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing view. Ons het baie lekker gebly. Die view is amazing en so ook die kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig met 'n verskriklike mooi uitsig. Die geluid van die branders laat 'n mens vergeet dat daar enige ander gaste om jou is. Die uitsig is werklik bitter mooi. Die kamer was skoon en netjies en die ontbyt was baie lekker. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Amazing, great! Our stay at Wilderness Beach Views was amazing. From the moment we arrived, Newton made sure we felt right at home. The location of the property is great, and the view from the deck is breathtaking. The units were far bigger than we expected, and everything was clean and neat. Breakfast was really good; the owners are really great people. I would definitely stay here again. Thanks for a wonderful memory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A well run establishment. The accommodation is good and the management is very good, helpful and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tranquil with beautiful views of the ocean. This place is an absolute gem! Newton and Sonja are amazing hosts and super friendly. Definitely staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Fantastiese uitsig en vriendelikste gashere. Die beste uitsig oor die see en omgewing beskikbaar. Ontbyt was uit die boonste rakke. Newton het ons so tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marelize T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig met pragtige uitsig. Dis heerlik so tussen die natuur. Mens is nie bewus van enige iemand rondom jou nie. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ameldie D
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Pragtige omgewing, vriendelike gasheer en -vrou, heerlike kos. Baie lekker gebly, omgewing is so mooi - die uitsig maak dat jy heeldag op die stoep wil sit. Baie vriendelike gasheer en -vrou. Ontbyt was elke keer tops.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Onica N
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Fantastic and nice. The place was very neat, bed comfortable. The sea view is beautiful. The staff was very friendly and accommodating. They were helpful with regards to nearby activities and carrying our luggage. Breakfast was well prepared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Newton
Wilderness Beach Views
Good day Onica, Thank you for your support and kind words. Keep well and hope to see you in the future again. Regards, Newton.

Thys C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Heerlik gerus, als wat mens nodig het op 'n vakansie. Asemrowende uitsig, skoon eenheid, daagliks gediens, heerlike ontbyt, vriendelike gasheer en gasvrou, uit hul pad gegaan om als gerieflik te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Newton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 877 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA805558f0149f9e1d33dc09ff980e2f6b2ee0ff9aaab85d89514e183d3912bfec0e397f514840bbf3eda68c06ef21d3d22043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 877 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.000384061592 22.62315464743
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang