Successfully reported
+47

Wildschutskloof In Die Veldt Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wildschutzkloof Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wildschutskloof In Die Veldt Lodge is 'n knus selfsorghuis in 'n privaat natuurreservaat net buite Barrydale. Hierdie eenheid word deur berge omring en is ideaal vir vriende en familie.

Dié berghuis bied slaapplek aan 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is in die hoofhuis en die derde slaapkamer is in 'n aparte suite geleë. Al drie die slaapkamers het koninggrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste in die slaapkamers in die huis deel 2 badkamers met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n kaggel toegerus. Die knus leefarea het gemaklike sitplek en lugversorging. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep, braaigeriewe en onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf het ook sonkrag. Aktiwiteite soos staproetes, fietsry en wildritte is beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 8 km vanaf Barrydale met geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R62, Wildschutzkloof Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wildschutzkloof Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44584872a13129931860c892c4913c6fdf2e20c4d1aa2d945b1544460a2f35531c34d44a47928b49a894409a52fa93624d77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6) R62 Wildschutzkloof Farm 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.847136256301 20.719908057878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang