Successfully reported

Wildview B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Emmerenchia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustigheid, besienswaardig. Ons het lekker op die stoep gesit en dolfyne kyk. Elke oggend het ons die lekkerste ontbyt gekry en was lekker om bietjie te ontspan. Die kombuis is ingerig met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Wat ń verrassing! Wildekus-ervaring wat ons sal bybly! Heerlik gebly! Netjies en veilig. Gasheer uit die boonste rakke. Ontbyt was 'n groot bonus en heerlik! Ware Wildekus-ervaring! Onopgesmukte Wildekus-weelde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Relaxing with peace and quiet with an ocean view. Very remote, you need to be prepared for this stay. If you are tired of city life and need to get away from everything, this place is for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rachel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Sabata Dalindyebo Local Municipality, Rini, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1d8e54fc824b79b7affb0e9576b5678a57944f80c51f1180db34f607c746984078ba080c5a1bcc2fe617c255a3c7e53eaae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 King Sabata Dalindyebo Local Municipality Rini 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.993446 29.13474
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang