Successfully reported

Wilgers Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Vanessa J
1 nag
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld in 'n mooi omgewing. Die verblyf was aangenaam, veilig en in 'n goed toegeruste eenheid. Die omgewing is pragtig. Annagrette het letterlik die ekstra myl geloop om my verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dis ideaal as jy iemand moet besoek in die hospitaal. Dis loopafstand van daar. Was heerlik. Het voëltjies en dassies as gaste gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli G
1 nag
5.0
Jul 2025

Was baie vriendelik. Ja, dankie en baie gehelp en was naby hospitaal, somer by my man gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Was very nice, very clean and the staff were very helpful. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike veilige oornag en baie netjies. Lekker om vriendelike, hulpvaardige gasvrou te beleef en sal beslis weer gebruik maak van dié gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goed. Baie lekker was meeste van die tyd by die hospitaal. Die beddens raas, maar net so bietjie as jy moet slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ja, baie lekker. Voel nie of jy in 'n stad is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Definitief die moeite werd. Was ongelooflik lekker. Sal beslis lugversorging aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Goed. Net geslaap, was die hele dag by die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gebly en sal beslis weer van Wilgers Gastehuis gebruik maak. Gerieflik na aan Wilgers Hospitaal. Lekker gebly, die dassies en voëls lewe werklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annagrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beuke Place Street No 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa255a59629a97368259c1fb484f1f5b792bf5558390fd5c55da00505f19484ddb47538ed6179561b24c6e7fa90d4b874e10c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 Beuke Place Street No 19 Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.768876798191 28.318227536211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang