Successfully reported
+56

Wilgespruit Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 880 Wilgespruit Crecent, Strubens Valley, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Vanaf R410 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wilgespruit Manor bied gerieflike oornagverblyf in Strubensvallei, Roodepoort. Dis die ideale plek vir paartjies of alleenreisigers wat op soek is na 'n huislike atmosfeer

Verblyf word gebied in die Wilgespruit Manor Flat met slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetkamer. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank.

Wilgespruit Manor 1 en Wilgespruit Manor 2 is gastesuites met slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het 'n kas en al die eenhede het 'n platskerm-TV met Chromecast en Netflix.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n gedeelde waskamer toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Al die eenhede gebruik sonkrag wat die ligte, TV en Wi-Fi tydens kragonderbrekings aanhou. Daar is parkeerplek beskikbaar voor die eenhede agter 'n hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Shaun L
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable and relaxing. I enjoyed my stay and the host was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Elizma L
5.0
Perfek vir studente prakties by Unisa, veilig en bekostigbaar. Heerlik gerieflik, baie veilig en privaat. Naby aan 'n fantastiese winkelsentrum. Wilge...
Sien meer
Sep 2025
Theresa D
5.0
Sal weer daar gaan bly. Pragtige, veilige plek. Definitief 'n lekker plek om te bly.
Mei 2025
Lorraine D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, gerieflik en bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly aangesien die eenheid baie gerieflik geleë is in die Wes-Rand. Daar was veilige parkering...
Sien meer
Mei 2025
Marius K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet en sal weer daar bespreek. Baie lekker plek en sentraal geleë.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 880 Wilgespruit Crecent, Strubens Valley, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Wilgespruit Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 410
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 410
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 880 Wilgespruit Crecent, Strubens Valley, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fc3d2bae0f40d9d1bb6cb9e54a32e82c8472c378dd366f26a3fca278db553e759191e3ad607544abfa27ed7090620202a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R410 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 880 Wilgespruit Crecent Strubens Valley 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1310248 27.8999892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang