Successfully reported

Willie's Barn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Debbie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Onvergeetlik lekker, en 'n moet om weer te gaan. Vir seker sal ons weer die plekkie bespreek. Dit was ongelooflik mooi en die uitsig is asemrowend. Die huis is skoon en netjies. Baie dankie aan die gasvrou, was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Skoon, waarde, Rawsonville, veilig. Willie's Barn was 'n pragtige plek geleë tussen die wynlande van Rawsonville. Die plekkie het alles wat jy nodig het om met gemoedsrus te kan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Baie dankie! Ons waardeer jou woorde. Was so lekker om julle te huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Jan V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ongelooflik lekker en ons het die honde vreeslik geniet, dankie Wilmien! Was vreeslik lekker en alles was perfek! Kaggel sukkel bietjie met die woeste winde, maar dit het nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Dankie Jan vir jul positiewe woorde, ons waardeer dit baie!

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Lekker sentraal tussen kelders om wyn te proe in die area. Ons het heerlik gebly by Willie's Barn. Dit was baie skoon en netjies en het alle geriewe wat nodig is. Die eienaar was baie vriendelik. Die ligging is pragtig tussen wingerde.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmien
Willie's Barn
Baie dankie vir jul positiewe woorde, ons waardeer dit baie!

Mari-lou V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlike plaas kuier. Dit was so heerlike rustige plaas kuier. Ons gasvrou was gasvry, vriendelik en baie behulpsaam. Ons het 'n heerlike draffie gehad rondom die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Baie dankie vir ons pragtige resensie, ons waardeer dit baie! Dankie vir die kuier, hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Jason F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Great. Enjoyable. WiFi would have been nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Hi Jason Thanks for your review! We have got fully WiFi @ both units. Sorry you haven't seen it. Next time!

Taryn H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

A beautiful gem in the Breede Valley. Willie's Barn was very well located. Directions were clear and it was easy to find. We thoroughly enjoyed our stay and the warm hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Rustig. Het baie lekker gebly. Geniet die plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roea M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlik rustig. Ons het heerlik gebly. Lekker ruim plek met genoeg spasie vir die kinders om te speel. Rustig omring deur wynlande en die ongelooflike sonsopkoms uit die kamervenster was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Baie dankie vir ons mooi resensie, was lekker om julle hier te kon hê! Kom kuier gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivier Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d59250308a77aaa9cc2b94cc3be5d104543739da56de1a420f8ddd79bdce15196b18a1c3cd1c836539633b38350c901de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.697862255536 19.33428245096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang