Successfully reported
+15

Willie's Barn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivier Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Willie's Barn is 'n pragtige selfsorgkothuis wat op 'n wingerdplaas 4 km buite Rawsonville geleë is en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die stad af.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers asook 2 enkelbeddens in die leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdak-patio voor wat oor die wingerde uitkyk en 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai insluit. Langs die patio is 'n plonspoel. Gaste kry veilige parkeerplek by die eiendom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Debbie V
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik lekker, en 'n moet om weer te gaan. Vir seker sal ons weer die plekkie bespreek. Dit was ongelooflik mooi en die uitsig is asemrowend. Di...
Sien meer
Sep 2025
Ben N
Gesin met tieners
5.0
Skoon, waarde, Rawsonville, veilig. Willie's Barn was 'n pragtige plek geleë tussen die wynlande van Rawsonville. Die plekkie het alles wat jy nodig h...
Sien meer
Apr 2025
Jan V
5.0
Ongelooflik lekker en ons het die honde vreeslik geniet, dankie Wilmien! Was vreeslik lekker en alles was perfek! Kaggel sukkel bietjie met die woeste...
Sien meer
Des 2024
Mari-lou V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike plaas kuier. Dit was so heerlike rustige plaas kuier. Ons gasvrou was gasvry, vriendelik en baie behulpsaam. Ons het 'n heerlike draffie geha...
Sien meer
Nov 2024
Jason F
Saam met vriende
5.0
Great. Enjoyable. WiFi would have been nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Boontjiesrivier Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Willie's Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivier Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d59250308a77aaa9cc2b94cc3be5d104543739da56de1a420f8ddd79bdce15196b18a1c3cd1c836539633b38350c901de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.697862255536 19.33428245096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang