Willow Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 King Street, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Willow Cottage bied 'n knus en gemaklike huiselike verblyf net 'n paar honderd meter van die Kleinrivier af. Die kothuis is binne loopafstand van die bekoorlike dorpsentrum van Stanford, bekend vir sy vriendelike atmosfeer, eetplekke, kunsgalerye, deli's en boetiekwinkels.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, en daar is 2 enkelbeddens in die solderruimte. Die gastebadkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien.
Gaste kan op die stoep ontspan en die pragtige uitsigte oor die rivier inneem. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering word voorsien. 'n Reeks aktiwiteite is op die rivier beskikbaar, insluitend kajakvaart, staan-op-roei, swem en voëlkyk – of bloot ontspan op een van die drie vaarte wat in die dorp aangebied word. 'n Verskeidenheid toprestaurante en wynplase is ook net 'n kort rit weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dominique Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 9 King Street, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Willow Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 King Street, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang