Successfully reported

Willow Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elmarie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ek en my dogter het baie lekker gebly by Willow Cottage. Vriendelike gasheer. Wat 'n oulike plekkie! Skoon en netjies. Baie veilig en het heerlik geslaap. Baie vriendelike gasheer. Ek sal die plekkie aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies goed toegeruste kothuis vir enkel of twee. Bed is 'n wenner! Verblyf baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goedgerus. Dit was baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Ruim genoeg en baie goed toegerus. Uitstekende ligging naby Wilgers Hospitaal in Pretoria. Presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige, veilige, mooi plekkie. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demetrios T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Great. Pleasant and peaceful stay in a beautiful area with an amazing garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tranquil and beautiful, love it! We had a lovely stay! Definitely booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Verblyf was baie lekker, plekkie is mooi en goed versorg met alles wat nodig is. Verblyf was baie lekker, plekkie is mooi en goed versorg met alles wat nodig is. Diens was baie goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker. Doodstil, rustig en 'n pragtige tuin. Mark is vriendelik en help graag. Sekuriteit is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Ons sal vir seker weer by Willow Cottage boek. Ons het baie lekker gekuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Ossewa Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0180, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5ODA5OGE4LTgyODEtNGZmOS05ZDc2LWNkZGViZjYyMTRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 106 Ossewa Avenue Die Wilgers 0180 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.76117320975 28.319269982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang