Successfully reported

Willow Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tania S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

It was great. My stay at Willows Guesthouse was fantastic. The staff member was friendly and extremely helpful. The place was immaculate and perfect for our group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Willows good, but the website is terrible. Die webtuiste is die mees onprofessionele platform en mense om mee te deel – so onprofessioneel. Baie drama, verskonings en dit is net onplesierig om met die webtuiste te deel. Ek moes self Willow Guesthouse opsoek vir beter verblyf. Zhzntique Guesthouse in Boksburg-Wes sal ek nie aanbeveel vir enige iemand wat in ’n gastehuis wil bly nie. Dit is net terrible van die webtuiste om nie seker te maak dat hulle gastehuise wat geadverteer word, geïnspekteer is en dat hulle beskrywings en foto’s korrek is nie. Dit moet op sosiale media platforms geplaas word en in Huisgenoot.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shareen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Nice in between stop over. It's a nice stop over if you need a place to sleep while you are travelling. Not fully self-catering. Suggestion to replace the shower heads with more efficient ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wj J
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2024

Service is very good and a very good place for value for money. A very good place if you need to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca M
1 nag
2.2
Sep 2023

Privaat funksie. Het seker so +-15min gewag dat hek moes oopgemaak word. Kon na inboek nie sleutels of hek remote kry nie en moes die dame wakker bel. Ons was ongeveer 9 uur reg om uit te boek maar hulle kon nie ons betaling bevestig nie tewyl die dame eers die kamers moet deurgaan. Ek het soos 'n krimeneel gevoel, afgesien dat betaling steeds nie bevestig was nie, moes ons ongeveer 30 min wag dat ons kon ry.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Christiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Uitstekend. Was netjies, vriendelik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Very clean and safe. Lovely, big rooms, friendly host, will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Dear Elise, it was such a pleasure meeting you and your family. Thanks for the great review. Keep well and good luck with your guest house in Middleburg. Kind regards, Helen

Sipho T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Silwerskoon en stil. Het dit baie geniet. Naby alle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Hi Sipho, it was a pleasure meeting you both, and thank you so much for the great review. Be blessed with the wonderful work that you are doing. Yours sincerely, Helen.

Matthew L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

A very warm, friendly, homely atmosphere. Friendly place to stay. Rooms great and spacious with everything you would need. East access to highways and business areas. Really comfortable and pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Good afternoon Matthew, Thank you so much for the great review. It has been a pleasure having you and your colleague staying at Willow Guest House. It is very important to us that guests are able to enjoy a peaceful and relaxed atmosphere. We look forward to seeing you again. Yours sincerely, Helen.

Rocky M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie tuis gevoel. Helen het ons met ons aankoms dadelik laat tuis voel. Sal die gastehuis graag aanbeveel. Sy was baie behulpsaam en gasvry. Baie dankie, was heerlik om die paar dae daar te kon deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Goeie middag Rocky Baie dankie vir die mooi woorde wat julle geskryf het. Ek is so bly dat hulle tuis gevoel het met julle aankoms by Willow Gaste Huis. Ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die kwotasie wat jy gestuur het. Groete, Helen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Lowther Street, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIFaG3QUeWwpsdsHbHEFcJdC0FQK1U18tlqV0y0vQL2DqT1TiEf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 73 Lowther Street Witfield 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.185854 28.213994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang