Successfully reported
+62

Willow Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Lowther Street, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Boksburg. Dié dorp spog met 'n verskeidenheid besienswaardighede, winkelsentrums en waterparke. Besoekers het maklike toegang tot toeriste-aantreklikhede en dit is dus die ideale plek vir sake- en vakansiereisigers.

Dié gastehuis beskik oor 7 kamers en het slaapplek vir 14 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, in die tuin ontspan of in die gemeenskaplike sitkamer en eetarea kuier. Veilige parkeerplek word voorsien.

Boksburg bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Emperors Palace Casino & Conference Centre, Wildwaters-waterpark en die bekende Oosrand-vlooimarkte. Gaste kan ook by een van die verskeie gholfklubs gholf speel, verfbal speel by Blades and Triggers se verfbalbaan en deelneem aan sport by een van die vele sportklubs.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 73 Lowther Street, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Willow Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Lowther Street, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIFaG3QUeWwpsdsHbHEFcJdC0FQK1U18tlqV0y0vQL2DqT1TiEf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 73 Lowther Street Witfield 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.185854 28.213994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang