Willow Inn
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Augusta Street, Sonheuwel, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Willow Inn bied bed-en-ontbyt-verblyf in 'n pragtige heuwelomgewing aan die buitewyke van Mbombela (Nelspruit), met lieflike kamers met uitsig oor die subtropiese tuin.
Die kamers is op die grondvloer of eerste verdieping geleë en is ingerig met koninggrootte-beddens of twee enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Elke kamer met lugversorging is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n TV met satellietkanale. Die kamers lei na 'n privaat patio of balkon met uitsig oor die tuin.
Gaste kan ontspan in die aangelegde tuin of afkoel in die gemeenskaplike swembad. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Augusta Street, Sonheuwel, 1201, Mpumalanga
- Kapasiteit: 18 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Augusta Street, Sonheuwel, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang