Successfully reported
+76

Willow Manor

Gastehuis
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Des 2025 tot 28 Des 2025.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Potgieter Street, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Manor is 'n elegante gastehuis in Brits, 'n klein myn- en boerderydorpie net 52 km buite Pretoria en 88 km vanaf Sun City. Restaurante kan binne 'n radius van 3 km gevind word, en daar is 'n Wimpy net 200 m van die gastehuis af.

Willow Manor se vriendelike en professionele personeel is hoogs gemotiveerd om jou 'n wonderlike ervaring te gee en jou kamer skoon en vars te hou.

Verblyf word aangebied in Standaard Deluxe, Superior en Deluxe Kamers, elk met 'n privaat badkamer. Kamergeriewe sluit in 'n 32-duim LCD-TV met Open View, 'n minibar en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n Android TV-boks en WiFi in elke kamer.

Willow Manor het 'n gemaklike gaste-sitkamer, en gratis WiFi is beskikbaar in openbare areas. Gaste kan gebruik maak van die groot buitelug swembad.
Ongelukkig het ons nie braaigeriewe beskikbaar nie. Ons bied nie selfsorgdienste nie, aangesien dit slegs 'n kamerverblyf is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Paul S
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely recommend. Amazing, can't fault it. Dirk was an excellent host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Adri S
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Die diens was uitstekend vandat ons daar aangekom het. Baie netjies en gasvry.
Apr 2025
Suzaan L
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en rustig. Baie lekker en gemaklik gebly. Uitstekende diens en heerlike kospakkies. Netjies, skoon en pragtige dekor.
Feb 2024
Yeolinda V
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Dit was baie lekker. Vir ouer mense is die stort bietjie hoog, maar ons kon dit darem nog doen.
Apr 2024
Karo N
Saam met lewensmaat
4.0
Very well received neat and tidy establishment and safe. Upon arrival, we were received and welcomed by a very friendly owner. Service ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 7 Potgieter Street, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Willow Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Potgieter Street, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3607b5bce9f18c6b8263a53b0cceb0bda455267cd2367a6182a1abfa6836318448f52f9ddec9829c19fc7f6e8e0cd2238e31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 7 Potgieter Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.62829158221 27.784968316555
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang