Willowdale Farm Cottages
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowdale Farm, Papiesvlei Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Willowdale Farm Cottages is in Stanford in die Wes-Kaap op 'n skaapplaas met 'n klein inheemse boomkwekery geleë waar gaste 'n kans kry om hulself ten volle in die natuurskoon te verdiep. Die 4 kothuise bied 'n uitsig oor golwende groen velde en 'n skilderagtige meer. Elke kothuis beskik oor goed toegeruste kombuisgeriewe, 'n privaat badkamer, 'n onderdakstoep en braaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
By Willowdale Farm Cottages is daar geen tekort aan gesonde buitelugpret om gaste besig te hou nie. Die area spog met 'n oorvloed voëls, insluitend visarende, verskeie roofvoëls, uile en eende, asook skilpaaie, klein bokkies en baie reptiele. Die plaas huisves ook skaars nagtelike besoekers soos Kaapse luiperds, rooikatte, ratels en ystervarke, wat 'n werklik outentieke plaaservaring bied.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tamara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Willowdale Farm, Papiesvlei Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Willowdale Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowdale Farm, Papiesvlei Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang