Successfully reported
+45

Willows Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterklapper and Nentabos Street, The Willows, Pretoria East, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Willows Boutique Hotel is op 'n 2 hektaar landgoed teen die Bronberg Natuurreservaat in The Willows, Pretoria. Die hotel is rustig, gerieflik en 'n huis weg van die huis af. Dit is 'n lieflike geheim wat wag om met almal gedeel te word.

Die suites is individueel versier met 'n elegante en stylvolle gevoel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 4 DStv-kanale. Van die kamers het 'n uitsig oor die pragtige tuine.

Die Willows Country Lodge het 'n restaurant wat ontbyt, middagete en aandete bied. Ontbyt sluit 'n koue kontinentale buffettafel en 'n volledige Engelse ontbyt in. Koffie, tee en vrugtesap is ook beskikbaar. Die restaurant het 'n moderne Suid-Afrikaanse spyskaart.

Die boetiekhotel het 'n lughawe-pendeldiens, haarsalon, swembad, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. WiFi is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Riana D
Saam met lewensmaat
5.0
Die eienaars is dierbare omgee mense. Baie lekker gebly! Alles was perfek.
Okt 2025
Stadler K
4.0
Gemengde gevoelens weens bogenoemde redes. Die plek is duursaam gebou met goeie meubels, die struktuur is indrukwekkend, die personeel is vriendelik e...
Sien meer
Sep 2025
Eugene V
Besigheidsreis
3.2
Ontbyt is lekker en kamers is pragtig. Ek sal dit waardeer as hulle 'n mens vooraf laat weet dat hulle net op Solar krag werk en daar nie krag is vana...
Sien meer
Nov 2024
Renske S
Besigheidsreis
5.0
Excellent. We had a wonderful few days stay in Willows Boutique Hotel. . The rooms are clean and very comfortable; the food was prepare...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Chris D
Saam met lewensmaat
3.2
Rustig. Kort yskas en aircons.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Botterklapper and Nentabos Street, The Willows, Pretoria East, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Willows Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterklapper and Nentabos Street, The Willows, Pretoria East, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Mu7RZeJUSRhomM6e6cJgMdXQadTAnYjTnrUQ27wm04lfked0M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 Botterklapper and Nentabos Street The Willows 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.767344043987 28.313548496295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang