Willows Nest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Hofmeyer Drive, Emmarentia, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Willows Nest is 'n eenheid in Emmarentia, 'n voorstad van Johannesburg. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n TV met stromingsdienste en 'n lessenaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die buitelugtafel en stoele geniet, ideaal vir 'n al fresco-maaltyd met 'n uitsig. Die eenheid is toegerus vir beurtkrag en kan 'n paar ligte, die Wi-Fi en die TV aandryf.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Willows Nest is gerieflik geleë net 2 minute se ry vanaf die Emmarentia Botaniese Tuine, en net 3 minute vanaf The Little Deli Linden, 'n wonderlike plek wat heerlike koffie, ontbyt en middagete-opsies bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amber-Jade Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 15 Hofmeyer Drive, Emmarentia, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Willows Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Hofmeyer Drive, Emmarentia, Johannesburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang