Successfully reported
+21

Will's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Rita Crescent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 155 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Die ruim Will's Place bied selfsorgverblyf vir tot 10 mense, net 1 km vanaf die see, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die veelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 2 sitareas. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n enkelbed, en het en suite-badkamers met storte en baddens. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en het en suite-baddens en storte. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by een van die etenstafels geniet en gebruik maak van 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n ysmasjien.

Die leefarea bied 'n pooltafel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale, en gaste kan ook in die sitkamer op die eerste verdieping ontspan. WiFi-toegang is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die grondvloer maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area, en gaste kan ontspan op die eerste verdieping balkon wat oor die omgewing uitkyk. Die huis is toegerus met 'n gemonitorde alarmstelsel vir ekstra gemoedsrus.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Rita Crescent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Will's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 155
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 155
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 155
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Rita Crescent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA479fcc1e1e1389d89d461c2bb6a5bec18a5e85c0a7d987b4325e7d97a72473884b73d34c20c7d733f5fe2c19269a4df87c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 155 per nag (plek vir 10) 5 5 1 4 10 Rita Crescent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807306342927 20.037304849738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang