Wiltshire Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wiltshire Cottage is in Port Alfred geleë en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die gasheer se perseel geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger en is binne maklike bereik van die strand, middedorp, restaurante, kroeë en gholfklubs.
Hierdie knus eenslaapkamerkothuis het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n instapstort. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. 'n Etenstafel met sitplek vir 2, gemaklike sitkamerstel en TV met Openview-kanale is ook beskikbaar. Die onderdakstoep buite het 'n piekniektafel.
Gaste word voorsien van linne, handdoeke, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Wiltshire Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Smith Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang