Winbert Holdings
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Juniper Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Winbert Holdings is 'n woonstelblok in Ladysmith, perfek vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die gerieflike opset en verwelkomende atmosfeer maak dit 'n uitstekende keuse vir gaste wat op soek is na 'n praktiese dog knus verblyf-opsie in die area.
Verblyf word gebied in 4 identiese woonstelle wat elk 2 gaste kan akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer wat smaakvol gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Msizi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Juniper Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Juniper Street, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang