Winchester Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 40 Magaliesberg Road, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Winchester Gastehuis is op 'n heuwel in die gesogte en veilige voorstad Winchester Hills, Johannesburg, geleë. Hierdie privaat en eksklusiewe gastehuis is die voorkeurkeuse van die oordeelkundige reisiger waar sakelui, paartjies en vriende rus en vrede kan geniet, weg van die gewoel van die stad.
Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid kamers, almal stylvol versier en toegerus met 'n yskassie, mini-kluis, WiFi-toegang, 'n TV met OpenView-kanale en 'n privaat en suite-badkamer.
Gaste kan gebruik maak van die swembadarea met buitemeubels of ontspan in die gemaklike sitkamer.
Winchester Lodge is geleë binne maklike bereik van O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg se middestad, Nasrec en Gold Reef City.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 40 Magaliesberg Road, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Winchester Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 40 Magaliesberg Road, Winchester Hills, Johannesburg, 2091, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang