Successfully reported
+51

Windhoek Guest Farm

  • Kapasiteit: 163 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Farm, Riversdale, 6680, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windhoek Gasteplaas is 'n bekoorlike plaas geleë aan die voet van die Langeberge, 23 km vanaf die dorp Riversdale, wat tussen Swellendam en Mosselbaai op die N2 Tuinroete lê en 58 km vanaf Stilbaai is.

Verblyf is beskikbaar in 'n reeks selfsorg-eenhede van verskillende groottes, elk ontwerp om gemak en gerief te bied. Linne en handdoeke word in alle eenhede voorsien, behalwe vir die Skuur, waar handdoeke nie voorsien word nie. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis of kombuisie, wat gaste toelaat om maaltye op hul eie tyd voor te berei.

Gaste kan deelneem aan 'n verskeidenheid aktiwiteite wat die plaas bied, insluitend swemplekke, visvang, kanovaart in die dam, stap en bergfietsroetes. Gaste het toegang tot kano's, beskikbaar vir gebruik; hulle is egter welkom om hul eie te bring en tyd in die son te geniet. Gedurende die wintermaande het die berge en omliggende gebiede 'n verskeidenheid reënboogblomme-uitstallings.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zenelda S
5.0
Ons het lanklaas so lekker in die natuur gebly. Dankie vir alles! Lanklaas so lekker in die natuur gebly!
Aug 2025
Marita E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gemaklik. Ons het heerlik gekuier. Was rustig en veilig.
Apr 2025
Rene K
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik lekker, pragtige plaas. Sien sterre.
Des 2024
Michelle O
Gesin met tieners
5.0
Scenic views and fun outdoor activities. Loved the outdoors, sound of nature, and family gathering around the bonfire at night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Elana R
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties. Ons het heerlik gebly, die stilte en geen selfoonontvangs was presies die wegbreek wat ons gesoek het. Die eienaars was wonderlik...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Windhoek Farm, Riversdale, 6680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windhoek Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 163 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Farm, Riversdale, 6680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7901096beeecd1285e7391018c368cdc313384044f14e4f2709ffb2ca0e468a341e37e1b1b8c302a4fd74c708d17c0ee0c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Windhoek Farm Riversdale 6680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9909354 21.1934465
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang