Windmill Cottage @ Ridge Road Estate
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Okt 2025 tot 31 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R3 600R3 240 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Windmill Cottage @ Ridge Road Estate is 'n bekoorlike Karoo-styl toevlugsoord op soliede rots in Clarens aan die voorheuwels van die majestueuse Maluti- en Rooiberge. Die kothuis is op Ridge Road Estate en maklik bereikbaar vanaf die R711. Dit bied rustige, gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf waar gaste hulself in die natuurlike skoonheid van die omgewing kan verdiep.
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Buite is daar 'n stoep, braaigeriewe en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Max Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 74
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Windmill Cottage @ Ridge Road Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R711, Ridge Road Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang