Successfully reported

Windmill Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tania R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beslis 'n juweel om oor en oor na terug te wil keer. Windmill Cottage het alles en nog meer wat jou hart begeer om uit die stad weg te breek. Die huis kort absoluut niks, hulle het aan alles gedink om die verblyf so lekker moontlik te kan maak. Ons het die blomme-seisoen gemis, maar die sonsondergange was asemrowend met sterre wat saans die grond raak. Die koue swembad was heerlik om in af te koel na ons die staproete teen die berge gestap het, en saans het ons in die warm swembad ontspan wat perfek werk. Baie dankie, vir die deel van julle kosbare stuk hemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Stunning. Perfect for relaxing. Beautiful views. Loved everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing stay. Staying at this charming cottage was like pressing pause on the world. Nestled within the rugged beauty of the Tankwa Karoo, it offers an unforgettable escape from the bustle of everyday life. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amy
Windmill Cottage
Thank you so much, Saritha! We are so happy you had a lovely time and would love to see you return in future!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Groot Kloof Farm, Breede River DC, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea678a84b61c6ef1771b252a19c1074eb1ce7f163979bc2c78aaf0d4785bab6757233e1c30a8d3f4da1769fe90dbc2159ce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Groot Kloof Farm Breede River DC 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.089896261671 19.726364099469
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang