Successfully reported

Windows View

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Luke A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Amazing location and house. Excellent and amazing place, great host and staff. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Revitalize your heart and mood. The house is excellently located and offers an amazing view. The photos don't do the house justice. Thank you for great hosting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Windows View
Thank you Johan - you were great guests - looking forward to hosting you again!

Ilse D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Hemel op aarde. Wat ’n onvergeetlike ervaring! Van die oomblik wat ons aangekom het, was die diens absoluut uitstekend — vriendelik, gasvry en aandagtig in elke opsig. Die huis self is asemrowend mooi, met uitsigte wat jou heeltemal stil laat staan. Elke hoekie straal styl en gemak uit. Maar wat ons die meeste waardeer het, was die vrede en stilte — ’n ware toevlug van die daaglikse gejaag. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Windows View
Baie dankie, Ilse. Bly julle het dit geniet! Ons sien verseker uit om julle weer by ons te sien!

Elisna P
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Die Heuwels fantasties. Ons het vreeslik lekker gebly by hierdie pragtige eiendom. Die uitsig is onverbeterlik! Ons sal vir seker weer by Windows View bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adele
Windows View
Dankie Elisna - ons sien uit om julle weer te sien. Groete Windows View.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1171 Windows View, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb9463e515f6a6911057643f26a489d95df0c30315e73cd681e25346d043fa7e2f6127ac635ebb89a372fd56820312db9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 1171 Windows View Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.444645 30.212326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang