Successfully reported

Windpoort Country Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elrietha O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Het oorgebly vir 'n nabye troue en kon ook lekker rus op Windpoort en afskakel. Fantastiese gasteplaas met Karoo-rustigheid en skoonheid. Baie netjiese huis en die geriewe het ons verwagtinge oortref. Ek sal Windpoort sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Kalmte vir die siel. Die Windpoort Country Guest House is 'n wonderlike plekkie om oor te slaap. Die plekkie is so oulik en alles wat jy nodig het. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Place to rejuvenate the soul. Our stay was very nice - it's the perfect stopover place. Nice and quiet, and it was awesome to spend my first night back in the Northern Cape at Windpoort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaundre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Stil en veilig. Stil, netjies, skoon en pragtige sterre in die aand en baie goed gerus vir 'n middelstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Humbling and gratifying. A truly special stay! The night sky was breathtaking, and mornings on the open farm were so refreshing. Sune, our host, was incredibly sincere and went above and beyond — may she be richly blessed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ongelooflik, onvergeetlik, beautiful. ’n Stukkie Karoo-paradys wat jy beslis weer sal wil besoek. Omring deur asemrowende natuurskoon en uitgestrekte horisonne, bied dit ‘n rustige toevlugsoord weg van die daaglikse gejaag. Die stilte en kalmte is iets besonders, en die verblyf self is netjies. Wat dit egter regtig besonders maak, is die gasvryheid van die eienaars – hulle gaan werklik uit hul pad om jou welkom en tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly, dankie aan die eienaar wat ons ontmoet het. Rustigheid en stilte was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davy H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kort maar baie lekker. Baie lekker, skoon, netjies en veilig. Mooiheid van die Karoo met sy oop vlaktes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
1 nag
5.0
Jan 2025

Gemaklik. Gemaklike verblyf en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuFllC4HzQrklhpcTrbrb9jLU1I8JTZlpLaM0u4sk4ywiWYwhDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 132 5 1 5 N12 Windpoort 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.700081315218 23.606494789166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang