Successfully reported

Windsong Living

Eagle Owl
Vanaf
Vanaf R 4 224
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik en modern gemeubileer en beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n skuifdeur wat na die privaat Jacuzzi lei. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, vrieskas, watersuiweringstelsel en 'n ysmasjien toegerus. Die leefarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n platskermslim-TV met die volle DStv-pakket, Netflix, Disney+, Prime ens. Op die sondek is daar hangstoele, sonstoele en 'n konka-vuur. Op die tweede dek laer af is daar 'n braai, boma en buitemeubels. Daar is ook 'n verligte dam met lopende water. Die eenheid is nie heeltemal omhein nie en nie ideaal vir troeteldiere nie. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Elektries, Gas, Buite
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
DisneyPlus, Netflix, ShowMax
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Verhitte handdoekreling
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Balkon
Warmbad
Jaccuzi
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Gesin & troeteldiere
Doeketafel
Op versoek
Kinderspeelarea
Gratis
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Besoekers toegelaat
Sekuriteitsalarm
Rookalarm
Slaapkamer & wassery
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Tuimeldroër
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Elektries, Gas, Buite
Vermaak
DStv
Stroomdienste
DisneyPlus, Netflix, ShowMax
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vanaf 1 Desember 2024 sluit die tariewe die eksklusiewe gebruik van die privaat Jacuzzi in.
Dit sal skoongemaak, gevul en verhit word.
'n Skoonmaakdiens is ingesluit.
'n Braaipakkie met hout, houtskool en aanstekers is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
'n Konka is ook beskikbaar en gaste 'n lekker vuur onder die sterre maak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Nest
Vanaf
Vanaf R 4 224
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Nest is 'n romantiese kothuis met lugversorging wat slaapplek aan 2 gaste bied. Dit het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed op die boonste verdieping, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n uitsig op die berg en oor die pekanneuteboord. Die Nest het 'n oopplan-leefarea en -kombuis met rusbanke en 'n toonbank. Die kombuis is met al die nodige toerusting toegerus. Buite op die groot dek is daar 'n privaat braai en 'n Jacuzzi. Die konka-vuur sal ook aangesteek word.. Die Nest is nie heeltemal omhein nie en nie ideaal vir troeteldiere nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vanaf 1 Desember 2024 sluit die tariewe die eksklusiewe gebruik van die privaat Jacuzzi in.
Dit sal skoongemaak, gevul en verhit word.
'n Skoonmaakdiens is ingesluit.
'n Braaipakkie met hout, houtskool en aanstekers is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
'n Konka is ook beskikbaar en gaste 'n lekker vuur onder die sterre maak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Windsong Tree Living
Vanaf
Vanaf R 5 134
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Windsong Tree Living beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n gasverwarmer, 'n infrarooi-verwarmer in die badkamer en elektriese komberse op die beddens. Die hoofslaapkamer het ook 'n lessenaar en 'n sitarea. Die leefarea beskik oor 'n oopplan-sitarea, -eetarea en kombuis wat met moderne geriewe, insluitend 'n ysmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het 'n leerrusbank en -stoele en 'n slim-TV. Braaigeriewe en 'n konka-vuur is op die privaat dek beskikbaar. Tree Living is heeltemal omhein en ideaal vir gaste met troeteldiere. Gaste het toegang tot 2 gratis, aangewese onderdakparkeerplekke naby die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vanaf 1 Desember 2024 sluit die tariewe die eksklusiewe gebruik van die privaat Jacuzzi in.
Dit sal skoongemaak, gevul en verhit word.
'n Skoonmaakdiens is ingesluit.
'n Braaipakkie met hout, houtskool en aanstekers is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
'n Konka is ook beskikbaar en gaste 'n lekker vuur onder die sterre maak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 224
per nag, vir 4 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Dorothy Road, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d0bb4a2c490385f42726735399541cad1619a13c1baadba5682b7490437a35d54b99ccb3652c9bd02db41462cc881061c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 224 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 18 Dorothy Road Heuningklip 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.054722276861 27.804552821426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang