Windsong Living
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Mei 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Dorothy Road, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng
-
Vanaf
R4 335R3 902 per nag (plek vir 4) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Windsong Living is op 'n 2,4 ha-perseel aan die voet van berge in Heuningklip geleë.
Hiérkan gaste in privaat verhitte Jacuzzi's in een van die 3 selfsorg-eenhede, Eagle Owl, The Nest en Tree Living ontspan. Die eenhede is individueel ingerig en versier.
Eagle Owl bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 rusbanke wat ideaal is vir kinders. The Nest is vir privaatheid en 'n romantiese ervaring in 'n eksklusiewe, luukse dubbelverdieping-boomhuis gebou. Tree Living is deur 'n argitek ontwerp, met kleure van leer en hout en het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte- en 'n koningingrootte-bed onderskeidelik. Daar is ook 'n volledige badkamer, sitarea, eetarea en kombuis.
Elke eenheid beskik oor 'n moderne kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n watersuiweringstelsel toegerus is. Gratis WiFi en die volle DStv-pakket, Amazon Prime, Netflix, Showmax en Disney+ word voorsien. Aangewese, gratis parkeerplek is vir elke eenheid beskikbaar en Tree Living het 2 parkeerplekke.
Die verblyf maak tydens beurtkrag van 'n 55 KvA-kragopwekker gebruik, asook gevorderde sekuriteit en veiligheidstelsels met effektiewe gewapende reaksie, 'n elektriese heining en geslote-kringtelevisiekameras.
Elke eenheid het 'n privaat Jacuzzi, braai, dek en 'n konka-vuurmaakplek. Voëllewe wat die verblyf besoek, sluit in 'n ooruil, kakelaars, loeries en 'n visvanger. Tree Living is troeteldiervriendelik, aangesien dit heeltemal omhein is.
Die verblyf is 3 km vanaf Cradlestone Mall, 2 km vanaf Pinehaven Life Hospitaal, 3 km vanaf Silverstar Casino en 15 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, die Wieg van die Mensdom en 'n verskeidenheid restaurante is ook naby geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 18 Dorothy Road, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Windsong Living het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Dorothy Road, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang