Successfully reported

Windsor Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Estelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Geskiedkundig, rustig. Vriendelike en absoluut behulpsame eienares, mooiste ou en geskiedkundige huis, netjies, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
1 nag
5.0
Jul 2025

Wonderful place to stay. What a beautiful old house, such a tranquil property, stunning garden, very tastefully furnished, clean and modernised just enough. We all loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld. Hulle is vriendelike hartsmense en baie betroubaar. Ons het ons tyd baie geniet en sal beslis weer by hulle oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sigourney G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic, we'll be coming again. Absolutely amazing. Such a beautiful old house and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida Louise W
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Skoon, netjies, sal definitief aanbeveel vir ander reisigers. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Windsor Cottage voel soos "huis weg van die huis". Die huis, wat dateer uit 1892 laat jou voel of jy deel is van 'n era waar tyd stil staan - jy kan nie anders as om 'n koppie koffie op die breë stoep te drink terwyl die son rooi agter die berge ondergaan nie. 'n Mens kan dink jy is op 'n plaas, so rustig en privaat is dit - en tog is jy 3 minute se ry van al die winkels af. Die tuin is pragtig, die omgewing is rustig en veilig, die kombuis is toegerus met die beste toebehore. Die beste van alles is as jy in die aand met die lang gang met sy houtvloer wat kraak afstap na jou kamer met die smaakvolle dekor, vir 'n heerlike nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobie G
Kort verblyf
3.8
Mei 2022

Gemaklike, lekker kuierhuis. Windsor Cottage is 'n huis met atmosfeer. Daar is baie potensiaal in die huis en lieflike tuin. Die huis was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica B
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Rustig gebly. Het baie lekker gebly. Die huis het 'n groot erf vir my brakkies om te geniet en huis het alles wat mens nodig het. Baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

1 night with young family. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helma V
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2021

Pragtige, gerieflike plek met goeie diens. Die eienaar het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees, dit was waarlik 'n plesier om hier te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Rimer Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqacKjGnj7SPGXwKu8KpRgTAKFB7J8KistZxdAGc6LOem50pXJR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 12 Rimer Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.79569 31.04693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang