Successfully reported
+11

Windsor Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Rimer Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Windsor Cottage is ’n knus selfsorgkothuis vir 6 gaste in Barberton.

Dié kothuis is oorspronklik in die 18de eeu gebou en beskik oor 3 slaapkamers wat ’n volledige badkamer deel. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die groot kombuis is toegerus met stoof, oond, mikrogolf, yskas en etenstafel. Daar is ’n TV met DStv in die sitarea.

Braaigeriewe is beskikbaar en daar is ’n berguitsig. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Barberton is aan die voet van die Makhonjwaberge geleë en bied verskeie doendinge. Gaste kan voetslaan of stap op die Mahonjwa Geo-voetslaanpad en die Queen Rose Voetslaanpaaie, deelneem aan die Gold Planning-toere, ’n ondergrondse myntoer doen of ’n myntoer tot in Bray's Golden Quarry.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Estelle J
Saam met lewensmaat
5.0
Geskiedkundig, rustig. Vriendelike en absoluut behulpsame eienares, mooiste ou en geskiedkundige huis, netjies, skoon en gemaklik.
Sep 2025
Susan T
5.0
Wonderful place to stay. What a beautiful old house, such a tranquil property, stunning garden, very tastefully furnished, clean and mo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Mariana C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Hulle is vriendelike hartsmense en baie betroubaar. Ons het ons tyd baie geniet en sal beslis weer by hulle oornag.
Sep 2024
Sigourney G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, we'll be coming again. Absolutely amazing. Such a beautiful old house and well kept.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Lida Louise W
Besigheidsreis
4.6
Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Skoon, netjies, sal definitief aanbeveel vir ander reisigers. Vriendelike ontvangs.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12 Rimer Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Gaste dink Windsor Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Rimer Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqacKjGnj7SPGXwKu8KpRgTAKFB7J8KistZxdAGc6LOem50pXJR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 12 Rimer Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.79569 31.04693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang