Successfully reported
+73

Windsor House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Windsor Lane, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windsor House is in Tokai, Kaapstad, naby die Constantia-wynvallei geleë. Dié area is baie gewild onder internasionale en plaaslike toeriste.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en bied slaapplek aan 6 gaste in totaal. Die eenhede sluit die Constantiaberg-suite, Garden-suite en Boho-suite in.

Die Constantiaberg-suite is op die boonste verdieping op 'n mezzanine-vlak en het 'n koninggrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en 2 wasbakke. Die suite lei na 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die tuin, gazebo en groot swembad bied. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en gratis WiFi in.

Garden-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte, privaat badkamer reg oorkant die slaapkamer wat 'n stort en 'n bad het. Daar is ook lugversorging, 'n groot werkspasie, gratis WiFi en 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit 'n koffiemasjien, mikrogolfoond en 'n yskassie in. Gaste het hul eie sitarea in die kamer en dit lei na die swembad en tuinarea.

Boho-suite het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplanbadkamer agter die kopstuk. Die kamer is met 'n yskassie, waaier, 'n TV, WiFi, 'n Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en lei na 'n privaat binnehof.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, WiFi, 'n swembad, gazebo met 'n grasdak en 'n braai-area in. Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cari D
5.0
Warm and welcoming hosts! They were welcoming and friendly. I was so thankful for their valuable insight into the area and felt at home...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lizl F
5.0
Ek het veilig en warm geslaap in 'n bederfplekkie. Ek moet noem dat Ilse, die agent, my so mooi gehelp het, laat in die aand en met geduld die paniek ...
Sien meer
Aug 2025
Alice F
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely beautiful and peaceful. We found the place easily, the host waited for us as our flight was delayed. He was pleasant and ext...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annette G
Besigheidsreis
5.0
Pleasant. Very pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Lisa N
5.0
Good. Beautiful and quiet place. The hosts were so welcoming and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 9 Windsor Lane, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windsor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 375
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Windsor Lane, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e28f1ebaa62703398da3f9107394aecd2d60b693f70d78dcbedacd47e63cd1e9e80cb59ddfaca8c7540d419e2d1cffc6ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 9 Windsor Lane Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.058459354466 18.444216996431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang