Successfully reported

Windsor Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jacolene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Verfrissend om net weer eenvoud te beleef. Dit was 'n heerlike ervaring om op 'n plaas te kon oorslaap. Alles wat ons benodig het, was daar en die eienaar het uit hul pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig. Baie lekker, dankie, sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Wonderlik en baie waarde vir min geld. Ongelooflik lekker. Ons kleinkind wou eintlik daar aanbly! Die sterre het sy asem weggeslaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

René M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2025

Oor die algemeen goed. Sou daarvan gehou het as die yskas voor die tyd aangesit was en die vertrek bietjie gevee was. Beskuit was nie vervang nie en daar was nie koue water in die yskas nie. Geen ys. Alhoewel ons 'n boodskap gekry het vanaf Windsor, was hulle nie gereed vir ons nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik oornag op die plaas. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie oulike plekkie, mooi omgewing. Netjies en skoon. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

A quiet, basic, farm stop with a very comfy bed and cute sheep. It was very basic but pleasant. Fine for a quick overnight rest en route from JHB to Western Cape. We particularly enjoyed the little sheep and Angora neighbours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Baie lekker. Baie goeie ligging vir sterre kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeremi R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Aangename oornag fasiliteit. Heerlike plaas atmosfeer. Netjies en skoon blyplek. Vriendelike gasvrou. Kamer goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor Farm, Off the N12, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506296c50cdc0b747cbd8a55df369db2e832a0e575f317766f1d757e5b044d86c4aad7eb7c4317a8962a869f3cc3008eb188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 25 5 1 5 Windsor Farm Off the N12 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.302097399814 23.114337056553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang